Aivelina

Aivelina resensies 2021

Aivelina is ʼn liefdes platform waar enige iemand hulle lewensmaat kan vind sonder skaamte en vooroordeeling. Die platform is oop en verwelkomend verkieslik vir heteroseksueles. Aivelina is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Oos Europese Vroue, kan kry waarvoor hulle soek. Aivelina is gratis. Gebruikers sal nie nodig hê om vir registrasie te betaal nie.

Funksie of hoe Aivelina werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Aivelina ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Aivelina bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Aivelina laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Aivelina laat jou nou toe om ʼn kort video by jou profiel by te voeg. Dit is ʼn goeie manier om meer mense te bereik en om uit te staan. Jy kan jouself voorstel en vir mense vertel waarna jy opsoek is. Dit laat ook ander gebruikers toe om te hoor hoe jy klink voor hulle met jou begin gesels.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.

Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Nadele

Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prente word nie met die hand goedgekeur nie, dit beteken daar is ʼn groter hoeveelheid bedrieglike profiele met foto's wat eksplisiet, onvanpas of advertensie georiënteerd mag kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Aivelina gratis?

Aivelina is heeltemal gratis en het nie enige lidmaatskap of proefloop pakkette nie. Die platvorm gebruik ook nie ʼn munte of krediete om te betaal vir funksies (soos om ʼn boodskap of geskenk te stuur) soos op ander platvorms nie.

Aivelina bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Aivelina bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.

Aivelina bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Afslag en koepons vir Aivelina

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Aivelina nie.

Registrasie - Hoe om vir Aivelina te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm is nie gemaak met ʼn responsiewe webontwerp nie. Dit beteken dat die formaat anders kan wees op baie toestelle (mobiele fone en tablette) en moeilik kan wees om te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Aivelina vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Aivelina veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Profiel foto's en prente wat gebruikers gaan nie deur enige moderering of goedkeuring nie. Daarom kan jy verbaas wees oor wat jy sal kry onder: vervalste profiele (van beroemdes, populêre film sterre en selfs honde en katte). Aangesien handmatige goedkeuring daarop gerig is om presies die probleem te voorkom, kan bedrieglike en vals profiele maklik uitgeken word op grond van net die foto. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste en eksplisiete uit te sif wat gebruikers soms op die platvorm laai.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Aivelina te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Aivelina is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Lidmaatskap op {website is gratis. Daarom hoef jy nie betalings te kanselleer nie–– betaling inligting in te sleutel of uit te vee nie. Jy kan heeltemal jou profiel uitvee. Sommige mense kies egter om dit nie te doen nie indien hulle op ʼn later stadium wil terugkom na die platvorm toe. Jy het dus daarom die opsie om jou rekening te deaktiveer. Ongeag of jy jou rekening uitvee of deaktiveer sal gebruikers jou nie verder kan sien nie. As jy kies om jou rekening te deaktiveer en later te heraktiveer sal al jou vorige inligting terug kom. As jy egter kies om jou profiel uit te vee en dit weer van voor af te skep sal jy nie vorige gesprekke of inligting kan terug kry nie. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Aivelina af ontvang nie.

Gepubliseer deur Aivelina - 2021/03/12
Aivelina gradering: 2.9 /

Gebruikers resensies en ervarings op Aivelina

Skryf u mening oor Aivelina

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring