
Alone Angels resensies 2021
Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platvorm wat almal verwelkom, maar verkieslik heteroseksueles en bi-seksueles. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat sonder vooroordeling en groepshaat is. Alone Angels berus homself daarop as ʼn platvorm wat beskikbaar is aan almal, en mense toelaat om vir verskillende goed uit te soek. Alone Angels is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Oos Europese Vroue, kan kry waarvoor hulle soek. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Alone Angels kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Die pryse van krediete en munte wat gebruik word op die platform begin by $20.00.
Funksie of hoe Alone Angels werk?
Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Alone Angels ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.
Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.
Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Alone Angels gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).
Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.
Die algemeenste aktiwiteit op liefdes platvorms is om na ander mense se profiele te kyk. Hierdie is gewoonlik ʼn passiewe aktiwiteit. Hier by Alone Angels, het jy egter die vermoë om gebruikers profiele te gradeer (indien jy van hulle foto's of inligting hou). Dit help ook om jou profiel meer sigbaar aan gebruikers te maak en verhoog ook jou kanse om by iemand te pas. Die gradeer funksie het gee jou die opsie om ʼn “thumbs up” of “thumbs down” te gee, so jy kan iemand laat weet as jy nie van hulle profiel hou nie, indien jy dit wil doen.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan sekere gebruikers blokkeer.
Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.
Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.
Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.
Jy kan ander gebruikers se foto's gradeer en hulle kan jou foto's gradeer.
Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.
Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.
Nadele
Alone Angels is nie responsief nie, dit is moeilik om dit te gebruik op ʼn rekenaar of tablet.
ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.
Gebruikers eposse hoef nie bevestig te word om te kan registreer nie. Daarom is dit moontlik dat daar bedrieglike rekeninge op die platvorm kan wees.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Alone Angels gratis?
Alone Angels bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
Alone Angels bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.
Alone Angels bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)
Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.
Opsies om krediete of munte te koop
- 12 munte kos $20.00;
- 60 munte kos $60.00;
- 105 munte kos $100.00;
- 320 munte kos $300.00;
- 550 munte kos $500.00;
Afslag en koepons vir Alone Angels
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Alone Angels nie.
Registrasie - Hoe om vir Alone Angels te registreer
Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Alone Angels is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).
Toepassings en mobiele weergawes
Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.
Privaatheid en anonimiteit
Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).
Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Epos bevestiging is nie nodig op Alone Angels nie. Omdat dit ʼn algemene funksie is wat gebruik word om te voorkom dat mense vals of bedrieglike profiele skep, is dit moontlik dat jy kan afkom op "bots", of vals profiele terwyl jy van die diens gebruik maak. Wees waaksaam van ander gebruikers wat verdag is en wees versigtig met die inligting wat jy deel.
Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Alone Angels uitgaan platvorm word bedryf deur Dot Com Productions LLC, wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Dot Com Productions LLC;
- Maatskappy Hoof Kantoor: Suite 3978, PO Box 6945;
- Poskode en stad: W1A 6US London;
- Land: United Kingdom;
- Kontak nommer: 1-866-974-6453;
- Fax: +1 (360) 525-0025;
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Alone Angels te kanselleer?
Om jou profiel te kanselleer op Alone Angels is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Jy moet vir lidmaatskap op Alone Angels betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Alone Angels af ontvang nie.
Alone Angels gradering: 3.2 /