Black Fling resensies 2021
Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Black Fling word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Persoonlike afsprake. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $14.95.
Funksie of hoe Black Fling werk?
Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.
Kletsgroepe is ook ʼn opsie op Black Fling. Dit laat klomp mense toe om saam te kom en gemeenskaplike belangstellings te ontdek (soos geloof, politiese opinies, seksuele oriëntasie ens.). Mense is soms meer gewillig om inligting te deel wanneer hulle in groepe is, so die is ʼn goeie manier om oop te maak en ander te ontmoet.
Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Black Fling bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.
Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Black Fling bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.
ʼn Onmiddellike boodskap funksie is beskikbaar op die platvorm om met potensiële pasmaats te kommunikeer.
Jy sal kan sien watter ander gebruikers tans aanlyn is en beskikbaar is om te klets.
As jy nie gesteur wil word nie kan jy vrylik jou status oorskakel vanaf "aanlyn" na "aflyn". Black Fling laat jou toe om al die gebruikers wat tans beskikbaar is om mee te gesels, te sien.
Is jy ongeduldig wanneer jy moet wag om ʼn boodskap te ontvang? Dit is ʼn algemene gevoel wanneer mense vir mekaar teksboodskappe stuur. Daarom het Black Fling ʼn grafiese funksie in sy klets funksie ingebou wat gebruikers toelaat om te sien wanneer daar ʼn boodskap aan hulle getik word.
Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.
Daar is baie gebruikers op Black Fling met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan sekere gebruikers blokkeer.
Jy kan by ʼn klets groep aansluit.
Jy kan soek vir gebruikers in jou area.
Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.
Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.
Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.
ʼn Blits boodskap funksie is ook beskikbaar of die webwerf om met potensiële pasmaats te kommunikeer.
Die boodskap funksie laat jou toe om jou status aanlyn te verander (indien jy wil hê mense moet sien jy is aktief).
Op die boodskap funksie kan jy kies of ander gebruikers kan sien of jy aanlyn of aflyn is.
Die boodskap funksie laat jou ook toe om te sien wanneer iemand besig is om aan jou terug te skryf.
Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.
ʼn Toepassing kan op jou iPhone/iPad afgelaai word van die Apple store af.
Jy kan die toepassing op jou Android foon of tablet aflaai.
Nadele
Black Fling is nie responsief nie, dit is moeilik om dit te gebruik op ʼn rekenaar of tablet.
Gebruikers eposse hoef nie bevestig te word om te kan registreer nie. Daarom is dit moontlik dat daar bedrieglike rekeninge op die platvorm kan wees.
Hierdie platvorm het nie moderators om foto's handmatig goed te keur nie. Dit beteken daar is ʼn groter persentasie vals profiele wat moontlik eksplisiete of advertensie verwante foto's kan bevat.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Black Fling gratis?
Black Fling bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.
Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.
Black Fling bied betaalde lidmaatskap opsies.
Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.
Black Fling bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Proef lidmaatskap opsies
- 2 Dae kos $0.95;
- 7 Dae kos $9.95;
- 1 Maand kos $14.95;
- 1 Maand kos $29.95;
- 30 Dae kos $49.95;
- 30 Dae kos $49.96;
- 6 Maande kos $69.95;
- 547 Dae kos $119.95;
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $14.95;
- 1 Maand Kos $29.95;
- 1 Maand Kos $34.95;
- 30 Dae Kos $49.95;
- 30 Dae Kos $49.96;
Afslag en koepons vir Black Fling
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Black Fling nie.
Registrasie - Hoe om vir Black Fling te registreer
Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Black Fling is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).
Toepassings en mobiele weergawes
Hierdie uitgaan platvorm is nie geskep met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat die formaat anders kan vertoon op verskillende toestelle (mobiele fone, tablette) en kan moeilik wees om te gebruik. Black Fling bied toepassings wat afgelaai kan word vir Android en iOS fone of tablette, van die Google Play store en Apple store af. Jy hoef nie te herregistreer as jy die toepassing aflaai nie. Al die funksies op die toepassing is dieselfde as die op die website.
Privaatheid en anonimiteit
Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.
Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Registrasie vir Black Fling vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.
Black Fling het nie foto goedkeuring nodig nie. Omdat handmatige foto goedkeuring help om vals profiele uit te sif, is dit moontlik dat jy met valse profiele kan kommunikeer. Dit kan soms uitgeken word gebaseer op die foto's (beroemdes, film karakters, diere of handelsmerk advertensies). Daarom moet jy versigtig wees–– nie al jou interaksies is met regte gebruikers nie. Handmatige goedkeuring help ook om eksplisiete of onvanpaste foto's wat soms opgelaai word uit te sif, so neem dit ook in ag.
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Black Fling uitgaan platvorm word bedryf deur Worldwide Consultant Advice, Ltd, wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Worldwide Consultant Advice, Ltd;
- Maatskappy Hoof Kantoor: C/O 3rd floor, 207 Regent Street;
- Poskode en stad: W1b 3HH London;
- Land: United Kingdom;
- Twitter: https://twitter.com/snapcandylive;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Black Fling stop?
Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Black Fling hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Black Fling te kanselleer?
Om jou profiel te kanselleer op Black Fling is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Jy moet vir lidmaatskap op Black Fling betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Black Fling af ontvang nie.
Black Fling gradering: 3 /