Black Singles

Blacksingles.com resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Blacksingles.com ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Blacksingles.com is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Pasmaats, kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp. Dit beteken jy is in staat om dit op jou slim foon of rekenaar tablet te gebruik net soos op jou rekenaar (die webblad sal van grootte verander om aan te pas by die toestel se skerm). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $217.96.

Funksie of hoe Blacksingles.com werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Black Singles ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Algoritmes is deesdae die dryfkrag agter ons digitale wêreld. Dit is ook waar vir aanlyn uitgaan/liefdes platforms. Data wys dat pasmaats met gemeenskaplike belangstellings waarskynlik langer by mekaar sal bly. Daarom maak Black Singles gebruik van 'n data gedrewe proses om jou pasmaat te vind, deur gebruikers te vra om inligting oor hulle belangstellings en stokperdjies in te vul. Daar sal dan voorstelle aan jou gemaak word gebaseer op jou sielkundige profiel. Daar is natuurlik steeds ʼn spontane element tot uitgaan (selfs aanlyn). Black Singles verstaan ook dat mense soms net nie reg vir mekaar is nie maak nie saak hoe kompleks hulle model is nie. Omdat die diens daarop fokus om mense te verbind op grond van hulle sielkundige profiele, is dit nie moontlik om vir iemand te soek of met iemand kontak te maak wat nie deur die algoritmiese proses gekies word nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Black Singles gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Eenvoudige soektogte is nie beskikbaar nie. Meer gespesialiseerde soektogte gegrond op sifting (gender, ouderdom, foto's, en aanlyn gebruikers) is ook nie beskikbaar nie.

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Hierdie platvorm maak gebruik van n passings algoritme om gebruikers by mekaar te pas op grond van hulle profiel inligting. Hierdie data gedrewe benadering beteken dat mense meer geneig is om n koneksie te hê, gebaseer op hulle gemeenskaplike belangstellings.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Black Singles is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Nadele

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Gebruikers eposse hoef nie bevestig te word om te kan registreer nie. Daarom is dit moontlik dat daar bedrieglike rekeninge op die platvorm kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Blacksingles.com gratis?

Black Singles bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Black Singles bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Black Singles bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 12 Maande kos $217.96;
  • 6 Maande kos $255.26;
  • 12 Maande kos $261.84;
  • 12 Maande kos $349.61;
  • 24 Maande kos $435.92;
  • 12 Maande kos $510.52;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 12 Maande Kos $217.96;
  • 12 Maande Kos $349.61;
  • 12 Maande Kos $510.52;

Afslag en koepons vir Blacksingles.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Black Singles nie.

Registrasie - Hoe om vir Blacksingles.com te registreer

Black Singles het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe ontwerp, wat beteken jy kan dit gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie enige toepassings vir Android of iOS toestelle beskikbaar nie.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir Black Singles nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Black Singles. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Black Singles uitgaan platvorm word bedryf deur Spark Networks Services GmbH, wat geregistreer is in Germany. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Spark Networks Services GmbH;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: Kohlfurter Straße 41/43;
  • Poskode en stad: 10999 Berlin;
  • Land: Germany;
  • Kontak e-pos: info@edarling.de;
  • Fax: 030 868 000 311;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Blacksingles.com stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Blacksingles.com te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Black Singles is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Black Singles vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Black Singles af ontvang nie.

Gepubliseer deur Black Singles - 2021/03/27
Black Singles gradering: 2.6 /

Gebruikers resensies en ervarings op Black Singles

Skryf u mening oor Black Singles

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring