Crossdresser Lovers resensies 2021
Crossdresser Lovers is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Crossdresser Lovers is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Transvestiet afsprake , kan kry waarvoor hulle soek. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Crossdresser Lovers kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $44.95.
Funksie of hoe Crossdresser Lovers werk?
Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.
ʼn Oulike funksie van Crossdresser Lovers is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.
Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. Crossdresser Lovers bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.
Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Crossdresser Lovers laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.
Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.
Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Crossdresser Lovers ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.
n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.
Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.
Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.
Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.
Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.
Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.
Die platform verifieer sy gebruikers se epos adresse (om bedrieglike rekeninge te voorkom).
Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.
Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).
Nadele
ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.
Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Crossdresser Lovers gratis?
Crossdresser Lovers bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.
Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.
Crossdresser Lovers bied betaalde lidmaatskap opsies.
Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.
Crossdresser Lovers bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Proef lidmaatskap opsies
- 5 Dae kos $7.28;
- 1 Maand kos $51.03;
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $44.95;
- 1 Maand Kos $51.03;
- 3 Maande Kos $69.24;
- 12 Maande Kos $145.69;
Afslag en koepons vir Crossdresser Lovers
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Crossdresser Lovers nie.
Registrasie - Hoe om vir Crossdresser Lovers te registreer
Crossdresser Lovers het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.
Toepassings en mobiele weergawes
Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.
Privaatheid en anonimiteit
Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.
Gebruikers profiele is privaat en dus nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd op die diens is nie. Daarom sal niemand anders as die mense met wie jy wil gesels jou profiel of inligting kan sien nie. Dit is ook ʼn ekstra sekuriteit funksie wat help om jou anonimiteit te beskerm.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Registrasie vir Crossdresser Lovers vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Crossdresser Lovers veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.
Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Crossdresser Lovers uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
- Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
- Poskode en stad: 33324 Plantation;
- Land: United States;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Crossdresser Lovers stop?
Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Crossdresser Lovers te kanselleer?
Jy kan profiel op Crossdresser Lovers gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Jy moet vir lidmaatskap op Crossdresser Lovers betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Crossdresser Lovers af ontvang nie.
Crossdresser Lovers gradering: 2.6 /