Cupid Millionaire Match

Cupid Millionaire Match resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Cupid Millionaire Match is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Miljoenêr Afsprake, kan kry waarvoor hulle soek. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Gebruiker profiele is nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is aan die diens nie, daarom kan niemand anders as die mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou profiel sien nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $29.95.

Funksie of hoe Cupid Millionaire Match werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Cupid Millionaire Match ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Cupid Millionaire Match bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Die boodskap funksie stel jou in staat om te sien wie tans aanlyn is

Op die boodskap funksie kan jy vrylik jou status wissel tussen "aanlyn" en "aflyn", as jy nie gesteur wil word nie.

Is jy ongeduldig wanneer jy moet wag om ʼn boodskap te ontvang? Dit is ʼn algemene gevoel wanneer mense vir mekaar teksboodskappe stuur. Daarom het Cupid Millionaire Match ʼn grafiese funksie in sy klets funksie ingebou wat gebruikers toelaat om te sien wanneer daar ʼn boodskap aan hulle getik word.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op Cupid Millionaire Match met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

ʼn Blits boodskap funksie is beskikbaar op die platvorm om met potensiële pasmaats te kommunikeer.

Op die boodskap funksie kan jy ook sien wie aanlyn is.

Gebruikers kan hulle status verander na "aflyn" toe as hulle nie wil hê ander mense moet hulle aktiwiteit sien nie.

Die boodskap funksie het ook ʼn grafiese voorstelling wat jou toelaat om te sien wanneer iemand besig is om vir jou te skryf.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.

Cupid Millionaire Match bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Cupid Millionaire Match gratis?

Cupid Millionaire Match bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Cupid Millionaire Match bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Cupid Millionaire Match bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 3 Dae kos $2.97;
  • 1 Maand kos $39.95;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $29.95;
  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $74.85;
  • 6 Maande Kos $119.70;

Afslag en koepons vir Cupid Millionaire Match

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Cupid Millionaire Match nie.

Registrasie - Hoe om vir Cupid Millionaire Match te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Gebruikers profiele is sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is op die diens nie. Daarom kan enige iemand moontlik jou profiel of inligting sien. Dit beteken gebruikers moet versigtig wees oor watter tipe inligting hulle deel op die platvorm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

In die bepalings en voorwaardes (B&V) noem Cupid Millionaire Match dat hulle gebruik maak van moderators of animeerders wat die klets funksie beman en gebruikers aanmoedig om premium pakkette uit te neem. Dit beteken dat gebruikers sal moet betaal om met ʼn "Chat bot" te gesels, of mense wat gebruik maak van ʼn kopieer/plak teks in hulle gesprek. Daar is ook nie ʼn opsie om met die "gebruikers" uit te gaan nie, wat nie ʼn opregte ervaring is waarvoor mens soek op uitgaan platvorms nie.

Registrasie vir Cupid Millionaire Match vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Cupid Millionaire Match jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Cupid Millionaire Match uitgaan platvorm word bedryf deur Nautell Capital Limited, wat geregistreer is in Cyprus. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Nautell Capital Limited;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 12-14 Kennedy Avenue, 1st Floor, Office 107;
  • Poskode en stad: 1087 Nicosia;
  • Land: Cyprus;
  • Kontak e-pos: cs@cupidmillionairematch.com;
  • Kontak nommer: 18443180095;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Cupid Millionaire Match stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Cupid Millionaire Match.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Cupid Millionaire Match te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Cupid Millionaire Match kan enige tyd gedoen word en is gratis. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Cupid Millionaire Match af ontvang nie.

Gepubliseer deur Cupid Millionaire Match - 2021/02/08
Cupid Millionaire Match gradering: 3.4 /

Gebruikers resensies en ervarings op Cupid Millionaire Match

Skryf u mening oor Cupid Millionaire Match

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring