Cyber Cupido

Cyber Cupido resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Cyber Cupido ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Cyber Cupido is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Persoonlike afsprake. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Pryse vir 'n goue pakket begin by $8.00. Krediete en munte kan gebruik word op Cyber Cupido en begin by $10.00.

Funksie of hoe Cyber Cupido werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Cyber Cupido ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Weet jy nie hoe om die eerste stap te neem en jou gekose gebruiker te bereik nie? As jy bang is om die eerste boodskap te stuur, kan jy gebruik maak van ons virtuele geskenk funksie. Dit is ʼn fantasties funksie om die ys te breek en om dit makliker te maak om ʼn gesprek te begin.

Jy kan gebruik maak van kletsgroepe op die uitgaan platform. Enige een wat tans aanlyn is kan by die kletsgroep aansluit. Individuele groepe word dikwels geskep om dit makliker te maak om ʼn maat te vind van dieselfde ouderdom en seksuele oriëntasie, en met dieselfde belangstellings, of iets meer spesifiek (bv. Sterre teken).

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Cyber Cupido laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Daar is baie gebruikers op Cyber Cupido met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Die algemeenste aktiwiteit op liefdes platvorms is om na ander mense se profiele te kyk. Hierdie is gewoonlik ʼn passiewe aktiwiteit. Hier by Cyber Cupido, het jy egter die vermoë om gebruikers profiele te gradeer (indien jy van hulle foto's of inligting hou). Dit help ook om jou profiel meer sigbaar aan gebruikers te maak en verhoog ook jou kanse om by iemand te pas. Die gradeer funksie het gee jou die opsie om ʼn “thumbs up” of “thumbs down” te gee, so jy kan iemand laat weet as jy nie van hulle profiel hou nie, indien jy dit wil doen.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Jy kan ʼn virtuele geskenk stuur.

Gebruikers kan kletsgroepe begin of by kletsgroepe aansluit. Dit is ʼn goeie manier vir gebruikers om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.

Jy kan ander gebruikers se profiele gradeer (insluitend van hulle foto's). Dit gee gebruikers ʼn breër reeks van uitdrukkings en help ook met die terugvoer van profiele.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Cyber Cupido is nie responsief nie, dit is moeilik om dit te gebruik op ʼn rekenaar of tablet.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Cyber Cupido gratis?

Cyber Cupido bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Cyber Cupido bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Cyber Cupido bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)

Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.

Proef lidmaatskap opsies

  • 1 Maand kos $8.00;
  • 1 Maand kos $9.95;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $8.00;
  • 1 Maand Kos $9.95;
  • 1 Maand Kos $13.95;
  • 1 Maand Kos $13.95;
  • 1 Maand Kos $15.75;
  • 1 Maand Kos $20.59;
  • 3 Maande Kos $24.95;
  • 3 Maande Kos $36.34;
  • 3 Maande Kos $38.95;
  • 6 Maande Kos $41.95;
  • 3 Maande Kos $54.51;
  • 6 Maande Kos $58.15;
  • 12 Maande Kos $63.95;
  • 6 Maande Kos $65.95;
  • 12 Maande Kos $88.43;
  • 6 Maande Kos $90.86;
  • 12 Maande Kos $99.95;
  • 12 Maande Kos $135.68;

Opsies om krediete of munte te koop

  • 1000 munte kos $10.00;
  • 1000 munte kos $15.75;
  • 2200 munte kos $20.00;
  • 2200 munte kos $29.07;
  • 3500 munte kos $30.00;
  • 3500 munte kos $42.40;

Afslag en koepons vir Cyber Cupido

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Cyber Cupido nie.

Registrasie - Hoe om vir Cyber Cupido te registreer

Cyber Cupido het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Cyber Cupido het nie ʼn responsiewe webontwerp nie, so dit kan anders op jou foon of tablet vertoon as op jou rekenaar.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die Cyber Cupido portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Cyber Cupido jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Cyber Cupido te kanselleer?

Jy kan profiel op Cyber Cupido gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Jy moet vir lidmaatskap op Cyber Cupido betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee.

Gepubliseer deur Cyber Cupido - 2021/04/20
Cyber Cupido gradering: 2.2 /

Gebruikers resensies en ervarings op Cyber Cupido

Skryf u mening oor Cyber Cupido

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring