Find-your-love.site resensies 2021
Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand, maar hoofsaaklik heteroseksueles. Find-your-love.site is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Filippynse Vroue. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Find-your-love.site kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). ʼn Toepassing is ook beskikbaar vir Android, maar nie vir iOS toestelle nie.
Funksie of hoe Find-your-love.site werk?
Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.
ʼn Oulike funksie van Find Your Love is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.
Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. Find Your Love bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.
Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Find Your Love bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.
Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Find Your Love bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.
n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.
Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.
Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.
Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.
Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.
Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.
Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).
Jy kan die toepassing op jou Android foon of tablet aflaai.
Nadele
Find Your Love bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.
Gebruikers eposse hoef nie bevestig te word om te kan registreer nie. Daarom is dit moontlik dat daar bedrieglike rekeninge op die platvorm kan wees.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Find-your-love.site gratis?
Find Your Love bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
Find Your Love bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.
Find Your Love bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Afslag en koepons vir Find-your-love.site
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Find Your Love nie.
Registrasie - Hoe om vir Find-your-love.site te registreer
Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Find Your Love is lank (bevat meer as 10 velde).
Toepassings en mobiele weergawes
Vir Android fone en tablette bied Find Your Love sy eie toepassing wat jy kan aflaai van die Google Play store af. Geen toepassings is beskikbaar vir iOS nie.
Privaatheid en anonimiteit
Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.
Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir Find Your Love nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.
Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Find Your Love uitgaan platvorm word bedryf deur PILOT GROUP RUS Ltd , wat geregistreer is in Russia. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: PILOT GROUP RUS Ltd ;
- Land: Russia;
- Facebook: https://www.facebook.com/datingsite2/;
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Find-your-love.site te kanselleer?
Om jou profiel te kanselleer op Find Your Love is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Find Your Love vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Find Your Love af ontvang nie.
Find Your Love gradering: 3.3 /