IOL

IOL resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. IOL ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. IOL word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Swinger Contacts / Poliamorie Dating. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Pryse vir 'n goue pakket begin by $15.87.

Funksie of hoe IOL werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

IOL laat jou nou toe om ʼn kort video by jou profiel by te voeg. Dit is ʼn goeie manier om meer mense te bereik en om uit te staan. Jy kan jouself voorstel en vir mense vertel waarna jy opsoek is. Dit laat ook ander gebruikers toe om te hoor hoe jy klink voor hulle met jou begin gesels.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Jy kan jou eie video profiel skep waar jy jouself kan voorstel en jou perfekte pasmaat kan beskryf.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Die platvorm is heeltemal responsief (Jy sal nie ʼn probleem hê om dit op jou foon oop te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

IOL bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Prente word nie met die hand goedgekeur nie, dit beteken daar is ʼn groter hoeveelheid bedrieglike profiele met foto's wat eksplisiet, onvanpas of advertensie georiënteerd mag kan wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is IOL gratis?

IOL bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

IOL bied betaalde lidmaatskap opsies.

Betaalde lidmaatskap pakkette word nie outomaties hernu nie, so jy moet dit jou intekening self hernu om aan te kan hou om die diens te kan gebruik.

IOL bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $15.87;
  • 3 Maande Kos $40.69;
  • 6 Maande Kos $62.76;
  • 1 Jaar Kos $102.73;

Afslag en koepons vir IOL

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir IOL nie.

Registrasie - Hoe om vir IOL te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op IOL is lank (bevat meer as 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Epos bevestiging is nodig op IOL. Omdat epos registrasie ʼn algemene voorkomings maatreël is teen die skep van vals profiele, sal jou ervaring op die platvorm veiliger wees en jy sal nie nodig hê om te bekommer om moontlik met vals rekening te kommunikeer nie.

Daar is geen goedkeuring van foto's op IOL nie. Daarom is dit moontlik dat jy op vals of bedrieglike profiele kan afkom op die platvorm (beroemde nabootsers, film karakters, handelsmerk inhoud ens.). Hierdie vals profiele kan onmiddellik herken word gebaseer op hulle foto's. Wees egter versigtig met wie jy gesels. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste of eksplisiete foto's wat gebruikers soms op uitgaan platvorms laai uit te sif, so neem dit in ag.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die IOL uitgaan platvorm word bedryf deur IOL.im LTD, wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: IOL.im LTD;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 71-75 Shelton Street, Covent Garden;
  • Poskode en stad: WC2H 9JQ London;
  • Land: United Kingdom;
  • Kontak e-pos: webmaster@iol.im;
  • Kontak nommer: +44 (020) 3239 3260;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by IOL stop?

Jy kan jou rekening aanlyn kanselleer. Op IOL hernu betalings nie van self nie. Dit beteken eenvoudig dat jy kan wag tot aan die einde van die standaard betaalde periode as jy wil hê jou rekening moet verval. Daar is natuurlik ook altyd ʼn hernu opsie. As jy jou lidmaatskap onmiddellik wil kanselleer kan jy dit aanlyn doen. (as jy enige vrae het kan jy kliënte diens kontak).

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op IOL te kanselleer?

Jy kan profiel op IOL gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Jy moet vir lidmaatskap op IOL betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van IOL af ontvang nie.

Gepubliseer deur IOL - 2021/04/15
IOL gradering: 2.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op IOL

Skryf u mening oor IOL

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring