Lotus Cafe

Lotus Cafe resensies 2021

Lotus Cafe is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Lotus Cafe word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Stok perdjie / Spesiale behandelings. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Ongeregistreerde gebruikers kan nie jou profiel inligting sien nie. Dit is om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat net mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou inligting kan sien. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $14.53

Funksie of hoe Lotus Cafe werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

ʼn Oulike funksie van Lotus Cafe is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.

Soos die COVID-19 pandemie dit bemoeilik het om mense in persoon te ontmoet het aanlyn video klets en aanlyn uitgaan funksies al hoe belangriker geword. Lotus Cafe laat jou toe om regstreeks met jou pasmaats te klets. Dit laat jou toe om die persoon met wie jy nog heeltyd klets te sien en hoor.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Lotus Cafe gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

n Kletsgroep funksie is beskikbaar. Dit is n handige manie vir mense om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Lotus Cafe gratis?

Lotus Cafe bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Lotus Cafe bied betaalde lidmaatskap opsies.

Betaalde lidmaatskap pakkette word nie outomaties hernu nie, so jy moet dit jou intekening self hernu om aan te kan hou om die diens te kan gebruik.

Lotus Cafe bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $14.53;
  • 3 Maande Kos $27.24;
  • 6 Maande Kos $50.84;
  • 1 Jaar Kos $87.16;

Afslag en koepons vir Lotus Cafe

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Lotus Cafe nie.

Registrasie - Hoe om vir Lotus Cafe te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Lotus Cafe is lank (bevat meer as 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm is nie gemaak met ʼn responsiewe webontwerp nie. Dit beteken dat die formaat anders kan wees op baie toestelle (mobiele fone en tablette) en moeilik kan wees om te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die Lotus Cafe portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Lotus Cafe uitgaan platvorm word bedryf deur LotusCafe GmbH, wat geregistreer is in Germany. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: LotusCafe GmbH;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: Blutenburgstr. 82;
  • Poskode en stad: 80636 München;
  • Land: Germany;
  • Kontak nommer: +49 (0)1515 6020594;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Lotus Cafe stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings nie outomaties van u rekening afgetrek word nie word u rekening nie hernu na die betaalde periode nie, wag dus eenvoudig net tot die einde van die betaalde periode en moet dit nie weer hernu nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Lotus Cafe te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Lotus Cafe kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Lotus Cafe betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Lotus Cafe af ontvang nie.

Gepubliseer deur Lotus Cafe - 2021/02/10
Lotus Cafe gradering: 3.4 /

Gebruikers resensies en ervarings op Lotus Cafe

Skryf u mening oor Lotus Cafe

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring