Ola Dating resensies 2021
Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platvorm wat almal verwelkom, maar verkieslik heteroseksueles en bi-seksueles. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat sonder vooroordeling en groepshaat is. Ola Dating berus homself daarop as ʼn platvorm wat beskikbaar is aan almal, en mense toelaat om vir verskillende goed uit te soek. Ola Dating is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Oos Europese Vroue, kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $19.49 Gebruikers kan munte en krediete aankoop op die platvorm wat begin by $6.00
Funksie of hoe Ola Dating werk?
Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Ola Dating ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.
Sukkel jy met 'n inleidings sin? Stuur ʼn virtuele geskenk dit is ʼn fantastiese manier om ʼn goeie eerste indruk te maak.
Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.
Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Ola Dating bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.
Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.
Daar is baie gebruikers op Ola Dating met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.
Gebruikers het die vermoë om virtuele geskenke te stuur sou hulle wens om dit te doen. Die verbreed die reikwydte waarop jy jouself kan uitdruk.
Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.
Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.
Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.
Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.
Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.
Jy kan registreer met jou Facebook rekening.
Jy kan registreer met jou Google rekening.
Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).
Nadele
Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.
Ola Dating bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.
Epos bevestiging is nie nodig om te kan registreer nie. Dit beteken daar kan bedrieglike rekeninge op die platvorm wees.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Ola Dating gratis?
Ola Dating bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.
Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.
Ola Dating bied betaalde lidmaatskap opsies.
Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.
Ola Dating bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)
Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.
Proef lidmaatskap opsies
- 2 Dae kos $2.44;
- 1 Maand kos $19.49;
- 1 Maand kos $19.49;
- 1 Maand kos $29.24;
- 1 Maand kos $29.24;
- 3 Maande kos $65.78;
- 3 Maande kos $65.78;
- 6 Maande kos $87.71;
- 6 Maande kos $87.71;
- 1 Jaar kos $116.95;
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $19.49;
- 1 Maand Kos $24.00;
- 3 Maande Kos $54.00;
- 6 Maande Kos $72.00;
- 1 Jaar Kos $96.00;
Opsies om krediete of munte te koop
- 4 munte kos $6.00;
- 11 munte kos $14.00;
- 17 munte kos $21.00;
- 24 munte kos $28.00;
- 52 munte kos $56.00;
- 116 munte kos $112.00;
Afslag en koepons vir Ola Dating
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Ola Dating nie.
Registrasie - Hoe om vir Ola Dating te registreer
Ola Dating het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.
Gebruikers kan registreer deur gebruik te maak van hulle Facebook of Google rekeninge wat die proses baie geriefliker maak (sommige van die velde sal outomaties ingevul word.).
Jy kan registreer deur gebruik te maak van jou Facebook rekening. Dit sal die registrasie proses vinniger maak aangesien sommige velde outomaties ingevul word.
Gebruikers kan registreer deur gebruik te maak van hulle Google rekening wat die proses baie geriefliker maak (sommige van die velde sal outomaties ingevul word.).
Toepassings en mobiele weergawes
Ola Dating het nie ʼn responsiewe webontwerp nie, so dit kan anders op jou foon of tablet vertoon as op jou rekenaar.
Privaatheid en anonimiteit
Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).
Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Registrasie vir Ola Dating vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.
Alle foto's en prente wat gebruikers oplaai word onderhewig aan handmatige goedkeurings prosedures (uitgevoer deur moderators en werkers). Hierdie diens is ontwerp om om foto's wat nie goedgekeur is nie uit te sif ( dit kan foto's wees van bekendes, teken prente, eksplisiete inhoud, of teiken gerigte advertensies).
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Ola Dating uitgaan platvorm word bedryf deur SIFRA LLC, wat geregistreer is in Latvia. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: SIFRA LLC;
- Maatskappy Hoof Kantoor: Krisjana Barona street 136 k-3;
- Poskode en stad: 1012 Riga;
- Land: Latvia;
- Kontak e-pos: info@datesupport.net;
- Kontak nommer: +13477057218;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Ola Dating stop?
Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Ola Dating hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Ola Dating te kanselleer?
Kansellasie van jou profiel op Ola Dating kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Ola Dating betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Ola Dating af ontvang nie.
Ola Dating gradering: 2.4 /