Phrendly

Phrendly resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Phrendly word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Persoonlike afsprake. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Phrendly kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Beskerming van privaatheid is belangrik, en dit word verseker deur die feit dat gebruikers profiele nie aan die publiek en ongeregistreerde gebruikers beskikbaar of sigbaar is nie. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). ʼn Toepassing is ook beskikbaar vir Android, maar nie vir iOS toestelle nie. Krediete en munte kan gebruik word op Phrendly en begin by $20.00.

Funksie of hoe Phrendly werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Phrendly ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Soos die COVID-19 pandemie dit bemoeilik het om mense in persoon te ontmoet het aanlyn video klets en aanlyn uitgaan funksies al hoe belangriker geword. Phrendly laat jou toe om regstreeks met jou pasmaats te klets. Dit laat jou toe om die persoon met wie jy nog heeltyd klets te sien en hoor.

Algoritmes is deesdae die dryfkrag agter ons digitale wêreld. Dit is ook waar vir aanlyn uitgaan/liefdes platforms. Data wys dat pasmaats met gemeenskaplike belangstellings waarskynlik langer by mekaar sal bly. Daarom maak Phrendly gebruik van 'n data gedrewe proses om jou pasmaat te vind, deur gebruikers te vra om inligting oor hulle belangstellings en stokperdjies in te vul. Daar sal dan voorstelle aan jou gemaak word gebaseer op jou sielkundige profiel. Daar is natuurlik steeds ʼn spontane element tot uitgaan (selfs aanlyn). Phrendly verstaan ook dat mense soms net nie reg vir mekaar is nie maak nie saak hoe kompleks hulle model is nie. Omdat die diens daarop fokus om mense te verbind op grond van hulle sielkundige profiele, is dit nie moontlik om vir iemand te soek of met iemand kontak te maak wat nie deur die algoritmiese proses gekies word nie.

Aanlyn uitgaan platvorms kan nie funksioneer sonder klets of boodskap funksies nie. Phrendly gee hulle gebruikers die vermoë om klets uitnodigings uit te stuur en te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander kommunikasie funksies om jouself mee uit te druk ( Dit sluit emojis, virtuele geskenke, ens. in).

Daar is baie gebruikers op Phrendly met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Hierdie platvorm maak gebruik van n passings algoritme om gebruikers by mekaar te pas op grond van hulle profiel inligting. Hierdie data gedrewe benadering beteken dat mense meer geneig is om n koneksie te hê, gebaseer op hulle gemeenskaplike belangstellings.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Phrendly is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Jy kan ʼn toepassing aflaai vir jou Android foon of tablet.

Nadele

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Phrendly gratis?

Phrendly bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Phrendly bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.

Phrendly bied ʼn munt of krediet gebaseerde sisteem wat jy kan gebruik om te betaal vir eksklusiewe aksies (soos om boodskappe te stuur, om met gebruikers te klets, om beter profiel sigbaarheid te hê, ens.)

Die munt sisteem word eenmalig betaal. Dit word nie outomaties hernu nie, so indien jou munte op raak moet jy self die regte hoeveelheid koop elke keer wat jy van die diens wil gebruik maak.

Opsies om krediete of munte te koop

  • 2 munte kos $20.00;
  • 4 munte kos $40.00;
  • 10 munte kos $90.00;

Afslag en koepons vir Phrendly

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Phrendly nie.

Registrasie - Hoe om vir Phrendly te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Phrendly is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Vir Android fone en tablette, bied Phrendly ʼn toepassing wat jy kan aflaai van die Google Play store af. Daar is nie tans ʼn toepassing vir iOS beskikbaar nie.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Phrendly vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Phrendly. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

  • Poskode en stad: 94105 San Francisco;
  • Land: United States;
  • Kontak e-pos: privacy@phrendly.com;

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Phrendly te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Phrendly is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Phrendly af ontvang nie.

Gepubliseer deur Phrendly - 2021/04/07
Phrendly gradering: 2.6 /

Gebruikers resensies en ervarings op Phrendly

Skryf u mening oor Phrendly

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring