Pleb resensies 2021
Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Pleb is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Blaai afsprake . Gebruiker profiele is nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is aan die diens nie, daarom kan niemand anders as die mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou profiel sien nie. Hierdie uitgaan platform is heeltemal gratis. Gebruikers het nie nodig om te betaal vir registrasie of lidmaatskap nie.
Funksie of hoe Pleb werk?
Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.
Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Pleb laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.
Eenvoudige soektogte is nie beskikbaar nie. Meer gespesialiseerde soektogte gegrond op sifting (gender, ouderdom, foto's, en aanlyn gebruikers) is ook nie beskikbaar nie.
Voordele
Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.
Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.
Gebruikers het die opsie om te registreer met hulle Facebook rekening.
Nadele
Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).
Pleb bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.
Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.
Gebruikers se foto's en prente gaan nie deur ʼn goedkeurings proses nie, so dit is moontlik dat daar ʼn groot hoeveelheid vervalste profiele en eksplisiete foto's op die platvorm kan wees.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Pleb gratis?
Pleb is heeltemal gratis en het nie enige lidmaatskap of proefloop pakkette nie. Die platvorm gebruik ook nie ʼn munte of krediete om te betaal vir funksies (soos om ʼn boodskap of geskenk te stuur) soos op ander platvorms nie.
Pleb bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
Pleb bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.
Pleb bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Afslag en koepons vir Pleb
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Pleb nie.
Registrasie - Hoe om vir Pleb te registreer
Die lengte van die registrasie vorm is lank (daar kan +10 velde wees om te voltooi).
Gebruikers kan registreer deur gebruik te maak van hulle Facebook rekening wat die proses baie geriefliker maak (sommige van die velde sal outomaties ingevul word.).
Toepassings en mobiele weergawes
Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.
Privaatheid en anonimiteit
Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.
Die webtuiste is oop aan die publiek. As jy ʼn profiel op die platvorm skep sal dit sigbaar wees aan beide geregistreerde en ongeregistreerde gebruikers. So wees versigtig en dink mooi oor die persoonlike inligting wat jy deel en die foto's wat jy deel.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Die Bepalings en Voorwaardes (B&V) noem die platvorm dat dit gebruik maak van moderators en animeerders om boodskappe te beheer. Daarom sal gebruikers nie ʼn geloofwaardige ervaring hê nie. Die gesprekke is gewoonlik met "bots", of moderators wat gekopieerde/geplakte teks gebruik. Daar is ook nie ʼn opsie om met een van die moderators of animeerders uit te gaan nie.
Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir Pleb nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.
Profiel foto's en prente wat gebruikers gaan nie deur enige moderering of goedkeuring nie. Daarom kan jy verbaas wees oor wat jy sal kry onder: vervalste profiele (van beroemdes, populêre film sterre en selfs honde en katte). Aangesien handmatige goedkeuring daarop gerig is om presies die probleem te voorkom, kan bedrieglike en vals profiele maklik uitgeken word op grond van net die foto. Handmatige goedkeuring help ook om onvanpaste en eksplisiete uit te sif wat gebruikers soms op die platvorm laai.
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Pleb uitgaan platvorm word bedryf deur Zivost Technologies Private Limited, wat geregistreer is in India. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Zivost Technologies Private Limited;
- Maatskappy Hoof Kantoor: A 512 Logix Technova Sector 137;
- Poskode en stad: 201304 Noida;
- Land: India;
- Kontak e-pos: help@pleb.dating;
- Twitter: https://twitter.com/pleb_dating;
- Blog: http://pleb.dating/blogs/;
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Pleb te kanselleer?
Jy kan profiel op Pleb gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Lidmaatskap op Pleb is gratis. Daarom hoef jy nie betalings te kanselleer nie–– betaling inligting in te sleutel of uit te vee nie. Wanneer jy sou kies om jou profiel te verwyder het jy twee opsies: 1) Deaktiveer jou rekening, of 2)Vee dit heeltemal uit van die databasis af. Of jy kies om jou rekening te deaktiveer of om jou profiel heeltemal uit te vee, jou sal profiel nie sigbaar aan ander gebruikers wees nie en jy sal ook nie enige boodskappe ontvang nie. As jy kies om jou profiel te deaktiveer en later weer te heraktiveer sal al jou boodskappe en kontakte behoue bly. Omgekeerd sou jy kies om jou profiel uit te vee en dit weer van voor af te maak sal jy nie vorige boodskappe of inligting terug kan kry nie.
Pleb gradering: 2.3 /