Pozdating.com resensies 2021
Pozdating.com is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Pozdating.com word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Seksueel oordraagbare siekte Afsprake. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Omdat die platform ʼn heeltemal responsiewe ontwerp het (web blaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas), kan jy van die diens gebruik maak op jou selfoon, rekenaar tablet of persoonlike rekenaar. Toepassings is nie tans beskikbaar is vir iOS of Android toestelle nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $44.97.
Funksie of hoe Pozdating.com werk?
Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.
ʼn Oulike funksie van Poz Dating is "kletsgroep". Dit is ʼn goeie manier vir mense om in te skakel en inligting te deel wat hulle sal help om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer (soms algemene belangstellings soos politiese oortuigings of iets meer spesifieks soos sterre tekens). Die gene wat deel was van die kletsgroep kan dan ook persoonlike gesprekke met iemand begin as hulle iemand gekry het van wie hulle hou.
Om op ʼn webkamera te klets word al hoe belangriker in vandag se lewe, timide van die COVID-19 pandemie. Omdat dit moeilik is om in persoon te ontmoet, beteken dit dat daar ʼn toepaslike webklets sisteem in plek moet wees vir mense om met mekaar interaksie te hê. Poz Dating bied ʼn lewendige klets funksie wat jou in staat stel om jou pasmaat te kan sien en mee te kan gesels.
Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Poz Dating bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.
Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.
Daar is baie gebruikers op Poz Dating wat uit die aard van die saak beteken dat dit moeilik is om raak gesien te word. As jy meer sigbaar aan ander gebruikers wil wees kan jy gebruik maak van die betaalde prioriteits lys funksie wat jou profiel sal beklemtoon en jou ook sal toe laat om ander gebruikers wat van die diens gebruik maak te sien. Dit is ʼn goeie opsie as jy wil uitstaan en meer mense wil bereik.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.
Gebruikers kan kletsgroepe begin of by kletsgroepe aansluit. Dit is ʼn goeie manier vir gebruikers om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.
Gebruikers het die opsie om oor hulle webkamaras te klets. Dit is ʼn goeie idee vir visuele interaksies wat mens nie oor teksboodskappe kan vasvang nie.
Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.
Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.
Die platvorm het ʼn betaalde lidmaatskap opsie wat jou sal toelaat om jou profiel uit te lig en meer sigbaar te maak. Dit sal jou kanse verhoog om ʼn pasmaat te kry.
Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.
Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.
Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).
Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).
Nadele
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.
Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android op die oomblik nie.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Pozdating.com gratis?
Poz Dating bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.
Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.
Poz Dating bied betaalde lidmaatskap opsies.
Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.
Poz Dating bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Proef lidmaatskap opsies
- 5 Dae kos $7.28;
- 1 Maand kos $51.05;
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $44.97;
- 1 Maand Kos $51.05;
- 3 Maande Kos $69.26;
- 12 Maande Kos $145.73;
Afslag en koepons vir Pozdating.com
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Poz Dating nie.
Registrasie - Hoe om vir Pozdating.com te registreer
Die lengte van die registrasie vorm is middelmatig (dit bevat 5 tot ʼn maksimum van 10 velde).
Toepassings en mobiele weergawes
Die webwerf het ʼn responsiewe web ontwerp. Dit beteken jy sal dit kan gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie tans enige toepassings beskikbaar vir Android of iOS toestelle.
Privaatheid en anonimiteit
Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.
Die profiele op die platvorm is privaat en dus net beskikbaar aan geregistreerde gebruikers. Dit beteken dat niemand anders as die gebruikers van die platvorm jou profiel sal sien nie. Enige iemand wat nie geregistreerd is op die platvorm nie sal ook nie kan sien dat jy op die platvorm geregistreerde is nie.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
Registrasie vir Poz Dating vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Poz Dating veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.
Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Poz Dating. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Poz Dating uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
- Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
- Poskode en stad: 33324 Plantation;
- Land: United States;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Pozdating.com stop?
Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Poz Dating.
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Pozdating.com te kanselleer?
Kansellasie van jou profiel op Poz Dating kan enige tyd gedoen word en is gratis. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Poz Dating af ontvang nie.
Poz Dating gradering: 3 /