Rich Singles Mingle

Rich Singles Mingle resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Rich Singles Mingle is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Miljoenêr Afsprake, kan kry waarvoor hulle soek. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Rich Singles Mingle kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Gebruiker profiele is nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd is aan die diens nie, daarom kan niemand anders as die mense met wie jy ʼn interaksie wil hê jou profiel sien nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $29.95

Funksie of hoe Rich Singles Mingle werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Rich Singles Mingle bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

ʼn Onmiddellike boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier vir gebruikers om met mekaar te kommunikeer.

Gebruikers kan sien wie tans aanlyn is op die onmiddellike boodskap funksie.

Rich Singles Mingle laat jou toe om te sien watter gebruikers aanlyn is en beskikbaar is om te gesels. Verder kan jy ook jou status op die boodskap funksie wissel tussen "aanlyn" en "aflyn" as jy nie gesteur wil word nie.

Sien jy so uit na ʼn boodskap dat jou vasgepen is aan jou skerm, wag jy in afwagting? Wel elke gesprek het ʼn aanwyser wat wys of jou gesels maat besig is om nou vir jou te skryf.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Rich Singles Mingle ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan sekere gebruikers blokkeer.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.

Hierdie platvorm bied n betaalde lidmaatskap om gebruikers meer sigbaar te maak en om hulle kanse te verhoog om n pasmaat te kry.

ʼn Blits boodskap funksie is ook beskikbaar of die webwerf om met potensiële pasmaats te kommunikeer.

Die boodskap funksie laat jou toe om jou status aanlyn te verander (indien jy wil hê mense moet sien jy is aktief).

Gebruikers kan hulle status verander na "aflyn" toe as hulle nie wil hê ander mense moet hulle aktiwiteit sien nie.

Jy sal op die boodskap funksie kan sien wie besig is om vir jou ʼn boodskap te skryf.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Nadele

Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.

Rich Singles Mingle bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS nie.

Rich Singles Mingle bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Epos bevestiging is nie nodig om te kan registreer nie. Dit beteken daar kan bedrieglike rekeninge op die platvorm wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Rich Singles Mingle gratis?

Rich Singles Mingle bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Rich Singles Mingle bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Rich Singles Mingle bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 3 Dae kos $2.97;
  • 1 Maand kos $39.95;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $29.95;
  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $74.85;
  • 6 Maande Kos $119.70;

Afslag en koepons vir Rich Singles Mingle

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Rich Singles Mingle nie.

Registrasie - Hoe om vir Rich Singles Mingle te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Rich Singles Mingle is lank (bevat meer as 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Die uitgaan platvorm is nie gemaak met ʼn responsiewe webontwerp nie. Dit beteken dat die formaat anders kan wees op baie toestelle (mobiele fone en tablette) en moeilik kan wees om te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Omdat gebruikers profiele nie privaat is nie kan ongeregistreerde gebruikers jou inligting sien. Daarom moet jy versigtig wees met die inligting wat jy kies om te deel.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Rich Singles Mingle maak gebruik van moderators en animeerders om gesprekke te beheer, van die is gewoonlik net beskikbaar aan premie of betaalde lidmaatskap klante. Die gesprekke maak gewoonlik gebruik van "bots" of moderators wat vooraf voorbereide boodskappe gebruik. Dit beteken gebruikers sal nie regte ervarings hê of werklik met die "persoon" uitgaan nie.

Registrasie vir Rich Singles Mingle vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Rich Singles Mingle. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Rich Singles Mingle uitgaan platvorm word bedryf deur Tejas Enterprises Ltd, wat geregistreer is in United Kingdom. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Tejas Enterprises Ltd;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: Unit 1 Consett Business Park, Villa Real;
  • Poskode en stad: DH8 6BP Consett;
  • Land: United Kingdom;
  • Kontak e-pos: cs@richsinglesmingle.com;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Rich Singles Mingle stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Rich Singles Mingle hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Rich Singles Mingle te kanselleer?

Om jou profiel te kanselleer op Rich Singles Mingle is gratis. Jy kan dit aanlyn doen deur te gaan na die "management/settings" afdeling toe te gaan of jy kan die bostaande inligting kontak, waar jy advies sal kry oor hoe jy jou profiel kan kanselleer,. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Rich Singles Mingle af ontvang nie.

Gepubliseer deur Rich Singles Mingle - 2021/02/13
Rich Singles Mingle gradering: 3.3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Rich Singles Mingle

Skryf u mening oor Rich Singles Mingle

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring