Scruff

Scruff resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit gays/lesbiërs gebruikers, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LQBTQ+ gemeenskap in. Scruff is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Gay / Lesbiër Afsprake. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Scruff kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Die prys vir goue subskripsie begin by $14.99.

Funksie of hoe Scruff werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

Dit is baie algemeen dat mense met gebruikers in hulle geografiese ligging wil kontak maak. Daarom is dit belangrik om te kan sif volgens ligging. Verder kan jy ook gebruikers sif volgens eenvoudige kriteria.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Scruff bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Jy kan die toepassing op jou mobiele foon of tablet aflaai met iOS.

Jy kan die toepassing op jou Android foon of tablet aflaai.

Nadele

Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).

Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Scruff gratis?

Scruff bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Scruff bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Scruff bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $14.99;
  • 3 Maande Kos $39.99;
  • 1 Jaar Kos $119.88;

Afslag en koepons vir Scruff

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Scruff nie.

Registrasie - Hoe om vir Scruff te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Scruff is middelmatig (bevat 5-10 velde op die meeste).

Toepassings en mobiele weergawes

Scruff het nie ʼn responsiewe webontwerp nie, so dit kan anders op jou foon of tablet vertoon as op jou rekenaar. Dit kan ook moeilik wees om al die funksies te gebruik. Vir Android en iOS fone en tablette, bied Scruff toepassings wat jy van die Google Play store en Apple store af kan aflaai. Jy hoef nie te herregistreer wanneer jy die toepassing aflaai nie. Al die funksies op die toepassing is dieselfde as die op die webwerf.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir Scruff nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Scruff. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Scruff uitgaan platvorm word bedryf deur Perry Street Software, Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Perry Street Software, Inc.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 489 5th Ave;
  • Poskode en stad: 10017 New York;
  • Land: United States;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Scruff stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Scruff te kanselleer?

Jy kan profiel op Scruff gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Scruff vereis betaalde lidmaatskap, so jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of betaalde funksie kanselleer, of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Scruff af ontvang nie.

Gepubliseer deur Scruff - 2021/04/11
Scruff gradering: 2.4 /

Gebruikers resensies en ervarings op Scruff

Skryf u mening oor Scruff

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring