Spanking Dating

Spanking-dating.com resensies 2021

Hierdie platform ondersteun homself as inklusief en oop vir enige iemand. Dit sluit heteroseksueles, gays/lesbiërs, vreemdes, nie-binêres en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap in. Spanking-dating.com is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in BDSM - Fetish, kan kry waarvoor hulle soek. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Die prys vir goue subskripsie begin by $39.95.

Funksie of hoe Spanking-dating.com werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

Jy kan gebruik maak van kletsgroepe op die uitgaan platform. Enige een wat tans aanlyn is kan by die kletsgroep aansluit. Individuele groepe word dikwels geskep om dit makliker te maak om ʼn maat te vind van dieselfde ouderdom en seksuele oriëntasie, en met dieselfde belangstellings, of iets meer spesifiek (bv. Sterre teken).

Webkamera kommunikasie het ʼn groot toename in populariteit gesien tydens die COVID-19 pandemie, en is nou ʼn integrale deel van moderne verhoudings. Die geleentheid om lewendig te klets en om te sien hoe jou maat regtig lyk is noodsaaklik. Jy sal ʼn duideliker idee hê van die persoon met wie jy gesels, en sal nie nodig hê om deur die lyding en teleurstelling van valse verwagtings te gaan nie.

Die vermoë om gebruikers te sif op grond van ligging is handig as jy vir iemand in jou area soek en jy nie belangstel om oor lang afstande te pendel of ʼn verhouding aan te knoop nie.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Spanking Dating laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

Buiten vir profiel foto’s, kan jy ook ʼn kort video skep vir jou rekening. Sê iets oor jouself––wie jy is en waarvoor jy soek. Jy kan die funksie gebruik om jou profiel spesiaal te maak. Aangesien die funksie relatief nuut is aan die wêreld van aanlyn afsprake en nie oor die algemeen gebruik word nie, is jy verseker om uit te staan.

Daar is baie gebruikers op Spanking Dating met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Om na mense se profiele te kyk op aanlyn uitgaan platvorm is een van die algemeenste aktiwiteite. Omdat dit so algemeen is dit vir ons belangrik om ʼn uitgebreide reeks van uitdrukkings te bied. Daarom gee Spanking Dating jou die vermoë om ander mense se profiele te gradeer (deur ʼn "thumbs up" of "thumbs down" te gee). Dit laat jou ook toe om meer uit te staan en om jou kanse te verhoog vir interaksies.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Gebruikers kan kletsgroepe begin of by kletsgroepe aansluit. Dit is ʼn goeie manier vir gebruikers om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Gevorderde soektog siwwe is beskikbaar om jou voorkere te vernou.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Jy kan ander gebruikers se profiele gradeer (insluitend van hulle foto's). Dit gee gebruikers ʼn breër reeks van uitdrukkings en help ook met die terugvoer van profiele.

Jy het die opsie om n kort video by jou profiel by te voeg. Saam foto's is dit n goeie manier vir gebruikers om hulself te onderskei.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.

Die platvorm het ʼn responsiewe ontwerp, (dit beteken jy sal nie enige moeilikheid ervaar om dit op jou foon of tablet te gebruik nie).

Nadele

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Spanking Dating bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Spanking-dating.com gratis?

Spanking Dating bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Spanking Dating bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Spanking Dating bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $39.95;
  • 3 Maande Kos $94.95;
  • 6 Maande Kos $129.95;

Afslag en koepons vir Spanking-dating.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Spanking Dating nie.

Registrasie - Hoe om vir Spanking-dating.com te registreer

Spanking Dating het ʼn middelmatige registrasie vorm wat 5-10 velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe web ontwerp. Dit beteken jy sal dit kan gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie tans enige toepassings beskikbaar vir Android of iOS toestelle.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Die profiele op die platvorm is privaat en dus net beskikbaar aan geregistreerde gebruikers. Dit beteken dat niemand anders as die gebruikers van die platvorm jou profiel sal sien nie. Enige iemand wat nie geregistreerd is op die platvorm nie sal ook nie kan sien dat jy op die platvorm geregistreerde is nie.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Die Bepalings en Voorwaardes (B&V) noem die platvorm dat dit gebruik maak van moderators en animeerders om boodskappe te beheer. Daarom sal gebruikers nie ʼn geloofwaardige ervaring hê nie. Die gesprekke is gewoonlik met "bots", of moderators wat gekopieerde/geplakte teks gebruik. Daar is ook nie ʼn opsie om met een van die moderators of animeerders uit te gaan nie.

Registrasie vir Spanking Dating vereis dat jy jou epos adres moet verifieer. Hierdie eenvoudige voorkoms maatreël help om die skep van valse of bedrieglike profiele te elimineer. Dit maak die ervaring op Spanking Dating veiliger en lei tot ʼn beter algehele ervaring op die platvorm.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Spanking Dating jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Spanking Dating uitgaan platvorm word bedryf deur Augustine Limited, wat geregistreer is in Isle of Man. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Augustine Limited;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 3rd Floor, 20 Duke Street;
  • Poskode en stad: IM1 2AY Douglas;
  • Land: Isle of Man;
  • Kontak e-pos: info@Augustinepay.com;
  • Kontak nommer: +1 (213) 2919041;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Spanking-dating.com stop?

Dit is belangrik om te weet hoe om jou betaalde lidmaatskap te kanselleer, as jy gekies het om ʼn lidmaatskap te hê. Op Spanking Dating.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Spanking-dating.com te kanselleer?

Jy kan profiel op Spanking Dating gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Omdat jy vir lidmaatskap moet betaal, sal jy moontlik jou intekening of betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Spanking Dating af ontvang nie.

Gepubliseer deur Spanking Dating - 2021/03/06
Spanking Dating gradering: 3 /

Gebruikers resensies en ervarings op Spanking Dating

Skryf u mening oor Spanking Dating

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring