Spank Singles

Spank Singles resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Spank Singles ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Spank Singles is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in BDSM - Fetish, kan kry waarvoor hulle soek. Daar is ʼn handmatige goedkeuring prosedure vir die goedkeuring van alle profiel foto’s wat opgelaai word. Hierdie addisionele sekuriteit funksie verseker dat alle profiele eg (nie vervals) is en elimineer enige advertensie gebaseerde inhoud of onvanpaste materiaal. Dit beteken jy sal net regte mense hier kry wat opsoek is na regte interaksie. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $44.95

Funksie of hoe Spank Singles werk?

Jy kan soms boodskappe ontvang van mense af met wie jy nie ʼn interaksie wil hê nie. Of jy kan meer uitnodigings kry as wat jy kan hanteer. As dit die geval is het jy die vermoë om hierdie gebruikers te blok. Dit is veral handig wanneer iemand se gedrag onvanpas is of teen die webtuiste se reëls en regulasies is. Nadat jy gebruik gemaak het van die "blok funksie" sal jy nie enige verdere boodskappe van die gebruiker af ontvang nie. Dit is ook moontlik om sulke gebruikers aan die moderators rapporteer.

Jy kan gebruik maak van kletsgroepe op die uitgaan platform. Enige een wat tans aanlyn is kan by die kletsgroep aansluit. Individuele groepe word dikwels geskep om dit makliker te maak om ʼn maat te vind van dieselfde ouderdom en seksuele oriëntasie, en met dieselfde belangstellings, of iets meer spesifiek (bv. Sterre teken).

Soos die COVID-19 pandemie dit bemoeilik het om mense in persoon te ontmoet het aanlyn video klets en aanlyn uitgaan funksies al hoe belangriker geword. Spank Singles laat jou toe om regstreeks met jou pasmaats te klets. Dit laat jou toe om die persoon met wie jy nog heeltyd klets te sien en hoor.

Klets/boodskap is ʼn essensiële funksie van moderne uitgaan platforms en toepassings. Spank Singles bied die vermoë om ʼn persoonlike klets uitnodiging aan ander gebruikers te stuur of te aanvaar.

Buiten vir profiel foto's kan jy ook kort video's opsit. Dit is ʼn oulik funksie wat ander toelaat om te sien hoe jy lyk en te hoor hoe jy klink. Jy kan iets se oor jouself––hoekom jy gebruik maak van die platvorm en waarvoor jy soek. Omdat die ʼn nuwe funksie is sal dit help om jou profiel meer interessant te maak en jou help om uit te staan.

Om raak gesien te word is altyd ʼn uitdaging. Daarom bied Spank Singles ʼn betaalde funksie wat jou prioriteit status op ons platform sal gee.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.

Gebruikers kan kletsgroepe begin of by kletsgroepe aansluit. Dit is ʼn goeie manier vir gebruikers om gemeenskaplike belangstellings te identifiseer.

Gebruikers het die vermoë om deur middel van webkamaras, aangesig tot aangesig interaksies te hê.

Gebruikers kan mekaar uitnooi om privaat te gesels. Hierdie funksie is noodsaaklik vir mense wat by mekaar gepas is.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

Buiten vir foto's kan jy ook ʼn kort video by jou profiel byvoeg. Dit is ʼn goeie manier om uit te staan en mense meer oor jouself te vertel.

Epos adres bevestiging is noodsaaklik vir gebruikers. Dit is belangrik om te keer dat mense vervalste profiele skep.

Foto's word met die hand deur moderators geverifieer. Dit help om die skep van bedrieglike profiele teen te kamp.

Spank Singles is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).

Nadele

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Spank Singles gratis?

Spank Singles bied ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap.

Die proef lidmaatskap word outomaties ge hernu, so jy moet jou pakket kanselleer voor die einde van die proef tydperk.

Spank Singles bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Spank Singles bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Proef lidmaatskap opsies

  • 5 Dae kos $7.28;
  • 1 Maand kos $51.03;

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $44.95;
  • 1 Maand Kos $51.03;
  • 3 Maande Kos $69.24;
  • 12 Maande Kos $145.69;

Afslag en koepons vir Spank Singles

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Spank Singles nie.

Registrasie - Hoe om vir Spank Singles te registreer

Die lengte van die registrasie vorm is middelmatig (dit bevat 5 tot ʼn maksimum van 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Die webwerf het ʼn responsiewe web ontwerp. Dit beteken jy sal dit kan gebruik op jou slim foon of tablet net soos wat jy dit sou gebruik op jou rekenaar (webblaaie sal van grootte verander om by die grootte van jou toestel se skerm aan te pas). Ongelukkig is daar nie tans enige toepassings beskikbaar vir Android of iOS toestelle.

Privaatheid en anonimiteit

Aanlyn uitgaan platvorms val oor die algemeen onder ʼn "publieke" of "private" kategorie. In die geval van die publieke uitgaan kategorie, is alle gebruikers profiele sigbaar, self aan ongeregistreerde gebruikers. Aan die ander kant, beskerm privaat uitgaan platvorms jou anonimiteit en privaatheid deur nie die inhoud beskikbaar te stel aan gebruikers wat nie geregistreerd is nie.

Ongeregistreerde gebruikers is nie in staat om jou profiel inligting te kan sien nie. Dit beskerm jou privaatheid en verseker dat net die mense met wie jy interaksie wik hê jou inligting kan sien. Dit help ook met sekuriteit en beskerm gebruikers se anonimiteit.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

As jy op die Spank Singles portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Spank Singles jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Spank Singles uitgaan platvorm word bedryf deur Infinite Connections Inc., wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Infinite Connections Inc.;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 865 SW 78th Ave STE A100;
  • Poskode en stad: 33324 Plantation;
  • Land: United States;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Spank Singles stop?

Jy kan enige tyd jou rekening aanlyn kanselleer. Op Spank Singles hernu betalings outomaties, wat beteken jy sal self jou rekening van die platvorm moet afvee (delete) as jy nie meer van die diens wil gebruik maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Spank Singles te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Spank Singles kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Spank Singles betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Wanneer jy jou rekening kanselleer het jy ook die opsie om jou subskripsie vir die poslys te deaktiveer, so jy sal nie enige ongevraagde e-posse of nuus van Spank Singles af ontvang nie.

Gepubliseer deur Spank Singles - 2021/04/13
Spank Singles gradering: 2.4 /

Gebruikers resensies en ervarings op Spank Singles

Skryf u mening oor Spank Singles

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring