Sugardaddie.com resensies 2021
Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platform wat verwelkomend is aan alle––hetero/homo-seksuele, nie binêres, en ook enige ander lede van die LGBTQ+ gemeenskap. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat vry is van bevooroordeling en haat. Sugardaddie.com ondersteun daarom homself as ʼn platform wat beskikbaar is vir almal, en mense toelaat om vir verskillende dinge te soek. Sugardaddie.com word gekarakteriseer as ʼn liefdes platform vir mense wat op soek is en belangstel in Sugar afsprake. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Sugardaddie.com kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Die webwerf is responsief op verskeie toestelle, wat beteken dit is toeganklik en bruikbaar op slim fone en tablette (die formaat sal die selfde wees as die van die webblad). Toepassings is nie tans beskikbaar vir iOS of Android nie. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $9.99
Funksie of hoe Sugardaddie.com werk?
Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.
Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Sugar Daddie bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.
Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Sugar Daddie laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.
Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria
- Gender van gebruikers;
- Ouderdom van gebruikers;
- Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
- Gebruikers wie tans aanlyn is;
- In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;
Voordele
Jy het die opsie om ander gebruikers te blokkeer. Dit beteken hulle sal jou nie kan sien of kontak nie.
Jy kan resultate sif om mense in jou area te wys. Jy kan ook gebruik maak van gevorderde soektog om jou pasmaats opsies verder te vernou.
Jy kan gebruikers uitnooi of ʼn by ʼn private gesprek inskakel.
Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.
Gebruikers epos adresse word bevestig om te voorkom dat daar vervalste rekeninge geskep kan word.
Moderators sal foto's met die hand verifieer voor hulle jou rekening goed keer. Dit is ʼn addisionele sekuriteit funksie wat mense verhoed om vals profiele te skep of om eksplisiete foto's te deel.
Sugar Daddie is heeltemal responsief (jy sal nie ʼn probleem hê om dit op verskillende toestelle oop te gebruik nie).
Nadele
ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.
Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.
Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Sugardaddie.com gratis?
Sugar Daddie bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.
Sugar Daddie bied betaalde lidmaatskap opsies.
Betaalde lidmaatskap pakkette word nie outomaties hernu nie, so jy moet dit jou intekening self hernu om aan te kan hou om die diens te kan gebruik.
Sugar Daddie bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie
Betaalde lidmaatskap opsies
- 1 Maand Kos $9.99;
- 1 Maand Kos $9.99;
- 1 Maand Kos $14.98;
- 1 Maand Kos $39.99;
- 3 Maande Kos $79.99;
- 6 Maande Kos $139.99;
- 12 Maande Kos $239.99;
Afslag en koepons vir Sugardaddie.com
Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Sugar Daddie nie.
Registrasie - Hoe om vir Sugardaddie.com te registreer
Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Sugar Daddie is lank (bevat meer as 10 velde).
Toepassings en mobiele weergawes
Die uitgaan platvorm het ʼn responsiewe web ontwerp, so jy sal nie probleme ervaar wanneer jy gebruik maak van sy funksies op ʼn mobiele foon, skootrekenaar of tablet nie. Daar is nie enige toepassings beskikbaar vir Android of iOs toestelle nie.
Privaatheid en anonimiteit
Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).
Die profiele op die platvorm is privaat en dus net beskikbaar aan geregistreerde gebruikers. Dit beteken dat niemand anders as die gebruikers van die platvorm jou profiel sal sien nie. Enige iemand wat nie geregistreerd is op die platvorm nie sal ook nie kan sien dat jy op die platvorm geregistreerde is nie.
Voorkoming van vals profiel en bedrog
As jy op die Sugar Daddie portaal wil registreer sal jy jou epos moet bevestig en dit insleutel terwyl jy registreer. Hierdie eenvoudige diens help om te keer dat vals profiele geskep word en dra by tot ʼn algehele positiewe en veilige ervaring op die platvorm.
Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Sugar Daddie. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.
Bepalings en Voorwaardes
Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.
Kontak inligting
Die Sugar Daddie uitgaan platvorm word bedryf deur New Life Ventures Inc, wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:
- Maatskappy Naam: New Life Ventures Inc;
- Maatskappy Hoof Kantoor: 12955 Biscayne Blvd.;
- Poskode en stad: 33181 North Miami;
- Land: United States;
Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Sugardaddie.com stop?
Jy kan jou rekening aanlyn kanselleer. Op Sugar Daddie hernu betalings nie van self nie. Dit beteken eenvoudig dat jy kan wag tot aan die einde van die standaard betaalde periode as jy wil hê jou rekening moet verval. Daar is natuurlik ook altyd ʼn hernu opsie. As jy jou lidmaatskap onmiddellik wil kanselleer kan jy dit aanlyn doen. (as jy enige vrae het kan jy kliënte diens kontak).
Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Sugardaddie.com te kanselleer?
Kansellasie van jou profiel op Sugar Daddie kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Sugar Daddie betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee. Benewens die kansellering van jou rekening het jy ook die opsie om jou subskripsie van die poslys stop te sit, asook enige ander kennisgewings sodat jy nie enige verdere nuus van Sugar Daddie af ontvang nie.
Sugar Daddie gradering: 3.4 /