Sugar Daddy for Me

Sugar Daddy for Me resensies 2021

Sugar Daddy for Me is ‘n liefdes platform waar enige iemand hulle pasmaat kan vind, sonder skaamte of veroordeling. Die platform is oop en verwelkomend aan almal- heteroseksuele, gays, lesbiërs en ook ander lede van die LGBTQ + gemeenskap. Sugar Daddy for Me is ʼn liefdes platform waar mense wat geïnteresseerd is in Sugar afsprake, kan kry waarvoor hulle soek. Alle profiel foto's wat opgelaai word, word onderhewig aan handmatige goedkeuring. Dit help om te keer dat vals profiele geskep word en verminder ook bedrog. As gevolg daarvan sal jy net veilige en geverifieerde profiele op Sugar Daddy for Me kry. Die addisionele sekuriteit funksie verseker dat die mense met wie jy gesels eg is. Daar is 'n goue subskripsie opsie beskikbaar. Dit begin by $34.90

Funksie of hoe Sugar Daddy for Me werk?

Vir sulke gevalle is daar ʼn “user lock” funksie, wat hierdie probleem oplos (jy sal ook nie enige verdere boodskappe van die gebruiker ontvang nie). Alhoewel, as die gebruiker se gedrag onvanpas of onbeskof raak stel ons voor om dit te rapporteer aan ons moderators.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Sugar Daddy for Me bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Klets en boodskap funksies is noodsaaklik vir aanlyn uitgaan platforms aangesien dit die maklikste en mees natuurlike manier van kommunikasie is. Sugar Daddy for Me laat jou toe om mense uit te nooi om te klets en om uitnodigings van ander gebruikers te aanvaar. Die klets funksie bevat ook ander funksies (soos virtuele geskenke en emojis) om jou te help om jouself uit te druk.

ʼn Onmiddellike boodskap funksie is beskikbaar op die platvorm om met potensiële pasmaats te kommunikeer.

Jy sal kan sien watter ander gebruikers tans aanlyn is en beskikbaar is om te klets.

Sugar Daddy for Me laat jou toe om te sien watter gebruikers aanlyn is en beskikbaar is om te gesels. Verder kan jy ook jou status op die boodskap funksie wissel tussen "aanlyn" en "aflyn" as jy nie gesteur wil word nie.

Dit is geen geheim dat teks boodskappe mense ongeduldig kan maak nie. Jy kan vir ʼn boodskap wag–– sonder om te weet hoelank terug jou pasmaat jou boodskap gelees het. Daarom het Sugar Daddy for Me ʼn funksie wat jou toelaat om te sien wanneer jou pasmaat besig is om vir jou ʼn boodskap te tik.

Daar is baie gebruikers op Sugar Daddy for Me met soortgelyke profiele en dit is soms moeilik om genoeg aandag te trek. Sal jy daarvan hou om meer sigbaar te wees en meer gebruikers te bereik? Die platform maak dit moontlik te danke aan ʼn betaalde prioriteit verklaring funksie. Jy sal ander in ʼn hoër soek posisie sien om jou profiel te beklemtoon.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Jy kan soek vir gebruikers in jou area.

Klets privaat, is ʼn funksie wat beskikbaar is.

Jy kan gebruik maak van gevorderde soektog siwwe, om jou voorkeure te vernou.

Jy kan gebruik maak van betaalde uitligings funksie op jou profiel.

n Blits boodskap funksie is beskikbaar. Dit is die beste manier om met mekaar te kommunikeer.

Op die boodskap funksie kan jy ook sien wie aanlyn is.

Op die boodskap funksie kan jy kies of ander gebruikers kan sien of jy aanlyn of aflyn is.

Die boodskap funksie het ook ʼn grafiese voorstelling wat jou toelaat om te sien wanneer iemand besig is om vir jou te skryf.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie responsief nie wat beteken dit mag dalk moeilik wees om te gebruik op fone of tablette (die formaat van die webblad kan moontlik nie aanpas by die grootte van die toestel se skerm nie).

Die platvorm bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir iOS op die oomblik nie.

Sugar Daddy for Me bied nie ʼn aflaaibare toepassing vir Android nie.

Epos bevestiging is nie nodig om te kan registreer nie. Dit beteken daar kan bedrieglike rekeninge op die platvorm wees.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Sugar Daddy for Me gratis?

Sugar Daddy for Me bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Sugar Daddy for Me bied betaalde lidmaatskap opsies.

Hierdie betaalde lidmaatskap opsie word outomaties hernu, so jy moet dit kanselleer voor die einde van die betaal periode as jy nie langer wil gebruik maak van die diens nie.

Sugar Daddy for Me bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Betaalde lidmaatskap opsies

  • 1 Maand Kos $34.90;
  • 1 Maand Kos $39.90;
  • 1 Maand Kos $45.90;
  • 1 Maand Kos $49.85;
  • 1 Maand Kos $49.85;
  • 1 Maand Kos $50.90;
  • 1 Maand Kos $60.85;
  • 1 Maand Kos $65.85;

Afslag en koepons vir Sugar Daddy for Me

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Sugar Daddy for Me nie.

Registrasie - Hoe om vir Sugar Daddy for Me te registreer

Sugar Daddy for Me het ʼn lang registrasie vorm wat 10 of meer velde bevat.

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Uitgaan platvorms word gewoonlik verdeel in publieke en private kategorie. Vir die publieke uitgaan kategorie word ʼn opsomming van al die gebruikers gemaak aan almal. In kontras met die private uitgaan platvorms wat ʼn hoer vlak van privaatheid en anonimiteit het, aangesien jou profiel net toeganklik vir ander geregistreerde lede (niemand anders kan jou profiel sien nie).

Gebruikers profiele is privaat en dus nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd op die diens is nie. Daarom sal niemand anders as die mense met wie jy wil gesels jou profiel of inligting kan sien nie. Dit is ook ʼn ekstra sekuriteit funksie wat help om jou anonimiteit te beskerm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Jy hoef jou epos adres te verifieer pm te registreer vir Sugar Daddy for Me nie. Epos verifikasie word gebruik as ʼn eenvoudige voorkoms maatreël om valse en bedrieglike rekeninge te voorkom. Aangesien die webtuiste nie so funksie het nie is dit moontlik dat daar vals profiele op die platvorm kan wees so wees versigtig met wie jy interaksie het.

Foto's word onderhewig aan handmatige goedkeuring vir Sugar Daddy for Me. Dit is ʼn belangrike funksie wat gebruikers beskerm teen interaksies met vals of bedrieglike profiele. Goedgekeurde foto's sal sigbaar wees aan alle geregistreerde profiele. As jy dink jy is besig op met ʼn vals profiel te gesels het jy die opsie om dit te rapporteer aan ʼn moderator. Dit is soms maklik om ʼn bedrieglike profiel uit te ken gebaseer op die foto.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kontak inligting

Die Sugar Daddy for Me uitgaan platvorm word bedryf deur Website Development Services, LLC, wat geregistreer is in United States. As jy ons wil kontak kan jy gebruik maak van die volgende inligting:

  • Maatskappy Naam: Website Development Services, LLC;
  • Maatskappy Hoof Kantoor: 382 NE 191st Street #25664;
  • Poskode en stad: 33179-3899 Miami;
  • Land: United States;
  • Kontak e-pos: cs@sugardaddyforme.com;

Lidmaatskap kansellasie - Hoe kan ek my betaalde lidmaatskap by Sugar Daddy for Me stop?

Kansellasies kan aanlyn gedoen. As jy besluit het om ʼn betaalde pakket uit te neem is dit belangrik om te weet hoe om dit te kanselleer. Omdat betalings outomaties van u rekening afgetrek word en u rekening homself hernu na die betaalde periode, moet u dit so gou moontlik kanselleer wanneer jy nie meer van die diens gebruik wil maak nie.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Sugar Daddy for Me te kanselleer?

Kansellasie van jou profiel op Sugar Daddy for Me kan enige tyd gedoen word en is gratis. Jy moet vir lidmaatskap op Sugar Daddy for Me betaal. Dit beteken jy sal moontlik jou intekening moet kanselleer of van die betaalde funksies moet deaktiveer of jou rekening moet uitvee.

Gepubliseer deur Sugar Daddy for Me - 2021/03/22
Sugar Daddy for Me gradering: 2.7 /

Gebruikers resensies en ervarings op Sugar Daddy for Me

Skryf u mening oor Sugar Daddy for Me

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring