Ukraine Singles

Ukraine-singles.com resensies 2021

Hierdie is ʼn oop en inklusiewe platvorm wat almal verwelkom, maar verkieslik heteroseksueles en bi-seksueles. Dit is belangrik om ʼn spasie te skep wat sonder vooroordeling en groepshaat is. Ukraine-singles.com berus homself daarop as ʼn platvorm wat beskikbaar is aan almal, en mense toelaat om vir verskillende goed uit te soek. Ukraine-singles.com is ʼn liefdes platform vir diegene wat geïnteresseerd is in Oos Europese Vroue. Profiel foto’s word met die hand deur moderators goed gekeer. Dit help om die gebruik van robotte te voorkom, en beperk ook die hoeveelheid valse rekeninge tot ʼn minimum. Daarom sal jy net regte mense vind, wat vir regte interaksie soek op die webwerf. Hierdie uitgaan platform is heeltemal gratis. Gebruikers het nie nodig om te betaal vir registrasie of lidmaatskap nie.

Funksie of hoe Ukraine-singles.com werk?

Soms skryf daar 'n gebruiker vir jou, waarin jy nie belangstel nie. Of, jy ontvang te veel boodskappe baie van hulle ongevraagd. Dit is waarom Ukraine Singles ʼn "blok gebruiker" funksie het. As jy kies om gebruik te maak van die funksie sal jy nie verder iets sien of hoor van die gebruiker af nie. Dit is ʼn belangrike funksie veral as iemand onvanpas is, jou pla of nie die reëls en regulasies in verband met gedrag nakom nie. Verder kan jy ook enige iemand wat onvanpas optree se gedrag aan die webtuiste se moderators rapporteer.

Teensy jy spesifiek opsoek is na ʼn lang afstand verhouding is meeste mense opsoek na iemand in hulle area. Dit is daarom belangrik om ʼn siftings opsie te hê wat jou in staat stel om met om met gebruikers in jou area kontak te maak. Ukraine Singles bied dit aan jou, sowel as ander siftings opsies gebaseer op sekere kriteria.

Jy kan vir ander gebruikers soek en sif volgens eenvoudige kriteria

  • Gender van gebruikers;
  • Ouderdom van gebruikers;
  • Gebruikers met profiel foto's alleenlik;
  • Gebruikers wie tans aanlyn is;
  • In addisie tot die bogenoemde metodes, is meer gespesialiseerde kriteria ook beskikbaar, waarvolgens jy kan soek en sif vir ander gebruikers.;

Voordele

Jy kan geselekteerde gebruikers blokkeer indien jy wil. Hulle sal nie in staat wees om jou te kontak nie.

Ligging soektog siwwe laat gebruikers toe om mense in hulle onmiddelike area te kry.

Jy kan voordeel trek van ons gevorderde siftings en soektog vermoëns.

Moderators keer gebruikers foto's met die hand goed (om te keer dat daar bedrieglike rekeninge geskep word).

Nadele

Die platvorm is nie gebou met ʼn responsiewe web ontwerp nie. Dit beteken dat dit moeilik kan wees om die platvorm op mobiele toestelle te gebruik (die webblad kan moontlik nie van formaat verander om by die skerm grootte aan te pas nie.

ʼn Mobiele toepassing is nie tans beskikbaar vir iOS sisteme nie.

Die platvorm het nie tans ʼn toepassing beskikbaar vir Android toestelle nie.

Gebruikers se registrasie epos adresse word nie geverifieer nie, so dit is moontlik dat daar bedrieglike profiele op die platvorm kan verskyn.

Prys en betaalde lidmaatskap opsies- Hoeveel kos lidmaatskap? Is Ukraine-singles.com gratis?

Ukraine Singles is heeltemal gratis en het nie enige lidmaatskap of proefloop pakkette nie. Die platvorm gebruik ook nie ʼn munte of krediete om te betaal vir funksies (soos om ʼn boodskap of geskenk te stuur) soos op ander platvorms nie.

Ukraine Singles bied nie ʼn opsie vir ʼn proef betaalde lidmaatskap nie.

Ukraine Singles bied nie betaalde lidmaatskap opsies nie.

Ukraine Singles bied nie ʼn munt gebaseerde sisteem waarmee jy betaal vir aksies, soos om boodskappe of virtuele geskenke vir ander gebruikers te stuur nie

Afslag en koepons vir Ukraine-singles.com

Daar is tans geen koepons of afslag kodes beskikbaar vir Ukraine Singles nie.

Registrasie - Hoe om vir Ukraine-singles.com te registreer

Die informasie velde wat jy moet invul om te registreer op Ukraine Singles is lank (bevat meer as 10 velde).

Toepassings en mobiele weergawes

Hierdie uitgaan platvorm het nie ʼn responsiewe ontwerp nie, wat dit moeiliker sal maak om die uitgaan funksie op jou foon of tablet te gebruik.

Privaatheid en anonimiteit

Daar bestaan publiek en private dienste in die aanlyn uitgaan sektor. As jy iemand is wat waarde aan jou anonimiteit koppel en jou persoonlike inligting wil beskerm mag jy verkies om van ʼn privaat platvorm gebruik te maak. Publieke uitgaan dienste is dikwels oop vir enige iemand, selfs ongeregistreerde gebruikers, om toegang te verkry tot die platvorm en ook om na gebruikers se inligting te kyk.

Gebruikers profiele is privaat en dus nie sigbaar aan enige iemand wat nie geregistreerd op die diens is nie. Daarom sal niemand anders as die mense met wie jy wil gesels jou profiel of inligting kan sien nie. Dit is ook ʼn ekstra sekuriteit funksie wat help om jou anonimiteit te beskerm.

Voorkoming van vals profiel en bedrog

Registrasie vir Ukraine Singles vereis nie dat jy jou epos adres moet verifieer nie. Daarom is dit moontlik dat daar vals en bedrieglike profiele op die platvorm kan wees. Wees versigtig met wie jy inligting deel en met wie jy gesels.

Jou foto's sal onderhewig word aan handmatige goedkeuring deur moderators. Daarom moet jy versigtig wees om onvanpaste of eksplisiete inhoud te gebruik. Hierdie inligting sal ook sigbaar wees aan ander geregistreerde gebruikers. Omdat Ukraine Singles jou privaatheid en anonimiteit wil beskerm, beveel ons aan dat jy nie inligting soos jou adres of telefoon nommer op die platvorm sit nie.

Bepalings en Voorwaardes

Die uitgaan platvorm se Terme is beskikbaar (jy sal 'n skakel daarvoor kry op die hoofblad). Ons stel voor dat jy dit lees voor jy registreer. Al is die inhoud lank is dit steeds belangrik om jouself daarmee bekend te maak.

Kanselleer Jou Rekening - Hoe om jou rekening op Ukraine-singles.com te kanselleer?

Jy kan profiel op Ukraine Singles gratis kanselleer. Dit kan aanlyn gedoen word. Of as jy wil, kan jy gebruiker ondersteuning kontak, wat jou advies sal gee oor hoe om jou profiel te kanselleer. Lidmaatskap op Ukraine Singles is gratis. Daarom hoef jy nie betalings te kanselleer nie–– betaling inligting in te sleutel of uit te vee nie. Wanneer jy sou kies om jou profiel te verwyder het jy twee opsies: 1) Deaktiveer jou rekening, of 2)Vee dit heeltemal uit van die databasis af. Of jy kies om jou rekening te deaktiveer of om jou profiel heeltemal uit te vee, jou sal profiel nie sigbaar aan ander gebruikers wees nie en jy sal ook nie enige boodskappe ontvang nie. As jy kies om jou profiel te deaktiveer en later weer te heraktiveer sal al jou boodskappe en kontakte behoue bly. Omgekeerd sou jy kies om jou profiel uit te vee en dit weer van voor af te maak sal jy nie vorige boodskappe of inligting terug kan kry nie. Gebruikers het die vermoë om hulle subskripsie aan die poslys en ander kennisgewings te stop. Dit sal verseker dan hulle nie enige verdere nuus van Ukraine Singles af ontvang nie.

Gepubliseer deur Ukraine Singles - 2021/04/23
Ukraine Singles gradering: 2.2 /

Gebruikers resensies en ervarings op Ukraine Singles

Skryf u mening oor Ukraine Singles

Probeer opjektief wees en beskryf jou egte positiewe of negatiewe ervaring